E100 Uitdaging

Is jy ‘n baie besige mens? Wil jy graag die Bybel deurlees van voor tot agter? Weet jy waar om te begin en hoe om dit te doen?

Dit is die probleem, soms het jy net nie ‘n wegspringplek nie en ook nie ‘n roete om te volg nie. Dit is waarvoor ‘n Bybelleesplan daar is. Jy kan elke dag sien wat jy moet lees en hoe jy vorder. Die allerbeste is – jy sal en kan dit regkry om die hele Bybel deur te lees!

Daag jouself uit en begin die E100 Uitdaging! Laai dit nou af! 

Please follow and like us:
GK Noordrand