Die DKW

Ons is ‘n groep van so 20 wat 2 maal per maand 1ste en 3de Dinsdag 10:00 saam met ander gelowiges bymekaar kom vir bybelstudie.

DKW = Dinsdag kuier rondom die woord. Tans is ons besig met Romeine, dit help ons om beter te verstaan, verbreed ons kennis en gee ons meer vertroue om met ander oor ons geloof te praat.

Dankie aan Ds Frederik wat alles so mooi aan ons verduidelik.

ALMAL IS WELKOM!

Please follow and like us:
GK Noordrand