Noordrand Kleuterskool

Soek jy die beste kleuterskool en versorging vir jou kind? Skakel nou.

• Afrikaanse skool met Christelike beginsels.
• Babas vanaf 3 maande tot kleuters 5 jaar (Gr RR).
• Alle etes en tussen-in happies word voorsien.
• Gekwalifiseerde onderwyseresse.
• Kwanda Kinetics is deel van kurrikulum.

Skakel Thea Kühn vir meer inligting: 011 679 3587 / 063 964 2601
nks@schoolit.co.za

Ligdraers van die toekoms

Please follow and like us:
GK Noordrand