Noordrand Naskool Sentrum

Soek jy die beste naskool en versorging vir jou kind? Skakel nou.

• Kinders word by hul klasse afgehaal.
• Middagetes en laatmiddag happies word voorsien.
• Gekwalifiseerde onderwyser om te help met huiswerk.
• Grade 0 – 3 is welkom.

Skakel Thea Kühn vir meer inligting: 011 679 3587 / 063 964 2601
nks@schoolit.co.za

Ligdraers van die toekoms

Please follow and like us:
GK Noordrand